Agtergrond

regsdienste

Carl Triegaardt begin TRIEGAARDTS Prokureurs gedurende Oktober 1995 met die uitsluitlike doel om etiese en professionele regsdienste van hoogstaande gehalte aan die gemeenskap van George te lewer.  In 2006 raak Carl betrokke in die lugvaartbedryf as regsverteenwoordiger van ‘n Duitse helikopter maatskappy, welke lei tot elf jaar se betrokkenheid in Lugvaartbestuur en Regsverteenwoordiging in die bedryf in sewe verskillende lande. Carl is ook ‘n lid van die ELA (Environmental Law Association).  In November 2016 keer Carl terug na die regspraktyk en heropen TRIEGAARDTS Prokureurs in George. Lewering van etiese en profesionele dienste van hoogstaande gehalte is steeds ons doel en waardes.

regsdienste

Carl Gustav Triegaardt
B.Proc (UVS)